Manager - Grahamstown

Thursday, 24 February 2022

Item details

City: Grahamstown, Eastern Cape

Contacts

Contact name Hannes Kruger
Phone 0783863010

Item description

Hi almal hoop julle kan vir Hannes Krüger help. Hy is baie dringend opsoek na werk in die restaurantwese in die Gramstad omgewing. Hy het 16 jaar ondervinding in die Restaurantwese. Kan kos maak en is hoof bestuurder. Hy het onderandere 'n sukkelende Spur na' n Spur met 'n omset van R1 100 000 omgedraai.
Sy kontaknommer is 0783863010
Dankie baie.